Wolky

19 May 19
Hervormend

Daar is ʼn dwaalleer waarteen die kerk nou al lank walgooi, van die antieke Grieke af al.  Dis die idee dat die mens twee stukke het: ʼn liggaam en ʼn siel.  Die siel is die persoon, en die liggaam is die houer of omhulsel waarin die siel woon, soos wat ʼn slak in ʼn skulp […]

08 Apr 19
Stephen Jones: a blog

Why bother traipsing halfway around the world, I hear you ask, when our very own Sceptered Isle offers such potential for pursuing the local ethnography of seasonal ritual? Our folk culture may be a rich and ever-evolving topic, but Morris dancing has long been a national joke. Here I’ve churlishly suggested it as a suitably […]

08 Mar 19
Afrikaanse Liefdesverhale en stories

Kat, ‘n liefdesverhaal – Adele Reynders oorspronklik geskryf onder skuilnaam Adriaan Pieterse vir Renza Publikasies se Afrikaanse skrywers Omnibus 6   Arno Senekal het nog nooit in sy lewe ‘n troeteldier gehad nie. Hy is ook nie in die mark om weer vrou te vat nie. Maar ‘n ietsie bietsie tienie winie minie kat seuntjie […]

15 Feb 19
Mariette du Toit

I had a family shoot on the beach, but they were running late as one of the kids got car sick on the way there. Oh, the life of a family photographer. Normally I would be bored, but not on this morning. I had a shot in mind, so I got out of my car, […]

01 Feb 19
BestySells

Price: [price_with_discount](as of [price_update_date] – Details)  ♥Size Chart (Unit: cm / inch):♥ Size: S —– Bust: 96cm / 37.7 "—– Shoulder: 39cm / 15.3" —– Length: 57cm / 22.4 " Size: M —– Bust: 102cm / 40.1 "—– Shoulder: 40cm / 15.7" —– Length: 58cm / 22.8 " Size: L —– Bust: 108cm / 42.5 […]

25 Jan 19
BestySells

Price: [price_with_discount](as of [price_update_date] – Details)  The last image of the product is the size chart. Please check the size chart before you buy. If you do not know which size to choose, you can contact me, thank you friends. Valentine's Day Saint David Valentine's Day Good Friday Easter Saint George early May Holiday Orangemen […]

24 Jan 19
BestySells

Price: [price_with_discount](as of [price_update_date] – Details)  The last picture of the product is the size chart. Please check the size chart carefully before purchasing. If you are not sure which size to choose, you can contact me, thank you friends. Valentine's Day St. David's Day St. Patrick's Day Good Friday Easter St. George's Day Early […]

19 Dec 18

Niks wat die moeite werd is in die lewe kom maklik nie! Toe ek begin stap het, was dit alreeds ‘n bitter koue 2 grade. Die koue het op my gesig gebrand, my asem het sulke wit wolkies geblaas, die lug in my longe het gebrand, want fiks is ek nou nie heeltemal nie. Toe […]

23 Nov 18
Bondels Gedagtes

(Fiksie) Sy vlieg vervaard regop. Dit is stikdonker rondom haar.Wat het haar wakker gemaak? Sy spits haar ore, was dit ‘n geluid? Die wind kla om die hoek van die huis. Verder is dit stil. Selfs die krieke is stil. Amper onheilspellend. Haar hart klop in haar keel en dit voel of ‘n band styf […]

10 Nov 18
Hervormend

“Kom, patertjie, buig jou stywe dop. . . ” Vir konteks, verklap ek gou die era waaruit ek kom.  As jy die liedjie ken, sal jy verstaan.  Ken jy hom nie, dalk (dog kopskuddend) ook. Ek was ʼn jong dominee, sommer nog nat agter die ore, ʼn dienspligkapelaan, toe Violet my oortuig rekenaars is die […]